"Hi Janine & Peet
Baie dankie vir julle photobooth saterdag, dit was lekker gewees.
Ek sal julle beslis volgende jaar weer wil bespreek vir Entrepeneur ...Moresdag!
Ek sal julle hopelik in die 2de kwartaal vlg jaar al kan laat weet wanneer.
Vriedelike groete en baie dankie vir julle wonderlike fotos!
"
— Marichen de VilliersSchool Function