“Goeie middag,
Baie dankie vir julle vriendelike, profesionele en uitstekende dienste 14/02/2016
Ons was baie beïndruk deur julle diens en sal julle … beslis weer gebruik en met trots voorstel aan vriende en gemeentelede.
Groete
Andries
”
— Andries Loots
Corporate Family Day
OOSRAND LEWENSENTRUM
View All