“Goeie naand,
Baie, baie dankie vir jul puik diens en dat jul al die pad gery het om by ons troue op so warm dag te wees. Die strips het baie oulik uitgekom en die gaste kon nie uitgepraat raak oor jul photobooth nie- ek beveel dit beslis vir enige funksie aan!
Ek het die dvd ontvang & kan nie wag om almal se fotos te sien.
Weereens baie dankie dat julle so bitter vêr gery het!
Vriendelike Groete
Lindie

Lindie Swanepoel
Wedding

View All