Janine

Ek wil net vir jou en jou booth-operator sê: BAIE, BAIE DANKIE!!
Almal het die fotonemery verskriklik geniet – dit het Carla se 21ste verjaardag die hoogtepunt van 2013 gemaak!!

Lizette van der Merwe – 27 September 2013

Birthday Party @ Summerhill


[divider][/fusion_builder_column][/fusion_builder_row][/fusion_builder_container]