“Hallo Janine Baie dankie vir julle dienste op ons spesiale dag( 16/06/2016). Die staff het ‘n fantastiese werk gedoen. Dit was baie lekker en … oulik. Dankie vir die boek, dvd , stand en props! Glo ons sal van julle gebruik maak in die naby toekoms. Vriendelike groete Netta” — Netta Wedding