“Hi Janine en Peet Ek wou net baie dankie gesê het vir julle. Die booth was obviously n super huge hit gewees by ons troue! Dit was tonne pret … gewees. Hou so aan met julle uitstekende werk :) Ek het alklaar die strips op Facebook gepost, :) Dankie baie Lana.” — Lana Coetzee Wedding