Hi Daar julle,
Hierdie moeder(wat se moederhart swel van trots), gaan BAIE VOORBARIG wees, en vra, jul moet op die onderstaande link ingaan, en as jul, jul weg oopsien, stem vir my twee “kiddies”(Anton en Antoinette Oosthuizen), vir bruidspaar van die jaar in die Sarie Tydskrif ! Sien die “link” hieronder !

Amper daar! Klik asseblief op dié skakel om seker te maak jou stem tel: http://bruidspaar.sarie.com/…

Innige Dank !

Hettie Huyser