“Hi daar,
Baie baie dankie ons het die photobooth baie geniet en dit was ‘n reuse sukses.
Die 2 persone wat daar was van julle was baie aangenaam en rustig en het almal baie gemaklik laat voel. Ons is baie gelukkig met julle diens en sal julle defnitief aanbeveel en weer gebruik. Klomp van ons gaste het ook gese hulle sal julle diens gebruik.
Baie dankie dat julle deel was om my man se verjaarsdag ekstra spesiaal te maak.
Groete,
Yolani

Yolani Roos
Birthday Party

View All